Electrician-jobs in Pretoria | Express Employment Professionals SA – Midrand jobs 2022

  • Full Time
  • Pretoria
  • Posted 2 months ago
  • R 18 000 to R 24 000 USD / Year

Express Employment Professionals SA - Midrand

Description

‘n Maatskappy in die Konstruksie industrie het ‘n pos beskikbaar vir ‘n Elektrisien. Die pos is in die buitewyke van Pretoria.

 

Vereistes:

  • N3 sertifikaat of soortgelyk
  • “Trade tested”
  • Vlot Afrikaans en Engels
  • Eie vervoer en bestuurlisensie

 

Hoof verantwoordelik sal wees om die installasies te doen by die verskillende konstruksie projekte.

 

Die pos sal behels dat jy meeste van die tyd by die verskillende projekte gaan wees en nie noodwendig veel op kantoor nie.

 

Salaris: R 18 000 tot R 24 000 onderhandelbaar

 

 

 

 

How to apply?

Apply:  https://www.pnet.co.za/jobs–Electrician-Pretoria-Express-Employment-Professionals-SA-Midrand–3281674-inline.html

Job Type: Full Time

Location: Pretoria

Salary: R 18 000 to R 24 000

To apply for this job please visit www.pnet.co.za.

Job Overview
Job Location